Die tweede gedagte vir “nuwe” tuisskolers, is gewoonlik: “Waar, wanneer en watter eksamens moet my kinders skryf?” By navraag is daar weer eens ‘n vestommende reaksie van ervare tuisonderwys-ouers. Ontdek hier die verskillende filosofiee en opsies.