Daar is ‘n groot aantal kurrikulmverskaffers wat ‘n werkboekstelsel aanbied – ‘n handboek met lesse en skriftelike werksopdragte. Dit is die normale skool paradigma wat die meeste ouers ken en self ervaar het. Dit is egter nie die beste manier om tuisonderwys ‘in ‘n huishoudelike omgewing volhoubaar te gebruik nie.
kyk gerus na die artikelop Maroela Media vir meer inligting:
maroelamedia.co.za/leefstyl/ouerskap/tuisonderwys-die-keuse-van-kurrikulum/
nukleus.co.za/
libertasakademie.wixsite.com/libertasakademie
gapaanlyn.com

Nuutste Opmerkings