Skip to content
+44 79 2326 4975hallo@tuisonderwys.info
Fokus:
Convocation Program Educational Tour Welcome Program
Hulpbronne
Tuisonderwys Logo
  • Om tuis te leer
    • Moedertaalonderrig
    • Navraag
  • Artikels
  • Denkwyses en Metodiek
    • Klassieke Onderwys
    • Literatuurryk (Charlotte Mason)
    • Robinson Kurrikulum
    • Selfskool (Unschooling)
    • Werkboeke
    • Nasionale kurrikulum (CAPS)
  • Akademiese Vakrigtings
    • Wiskunde
    • Letterkunde
    • Natuurwetenskappe
    • Kuns en Musiek
  • Tersiêre Opsies
    • Akademia
    • AP Akademie
    • Aros
    • Sol-Tech
  • Voorblad
Christenwaardes

Kurrikulum-aanbevelings gebaseer op Christen-waardes en Bybelse riglyne.

Meer inligting
Familieverhoudinge

Leer mekaar ken, verstaan en verdra…

Meer inligting
Eie tyd, eie teiken …

Ons is elkeen uniek, met ons eie Godgegewe roeping, talente, sterk punte, swak punte en drome.

Meer inligting

Kurrikulum

Vir die meeste mense wat die eerste keer met tuisonderwys in aanraking kom, is die eerste gedagte gewoonlik: “Ek moet besluit op ‘n kurrikulum.” Wanneer hulle dan navraag doen kry hulle ‘n antwoord wat hulle glad nie verwag nie. Lees hier oor die wye verskeidenheid opsies beskikbaar.

Eksamens

Die tweede gedagte vir “nuwe” tuisskolers, is gewoonlik: “Waar, wanneer en watter eksamens moet my kinders skryf?” By navraag is daar weer eens ‘n vestommende reaksie van ervare tuisonderwys-ouers. Ontdek hier die verskillende filosofiee en opsies.

Ondersteuning

Daar is letterlik honderde ondersteuningsgroepe waarby ‘n mens kan aansluit. Dit is uiters belangrik om in te skakel by ‘n groep waar jy iemand sal kry wat kan raad gee wanneer jy oorweldig voel deur al die verskillende opsies of ‘n probleem wat jy ervaar, asook vir sosiale interaksie wanneer nodig.

Om tuis te leer

Die meeste Afrikaanse handboeke is gerig op skoolonderwys en leun te swaar op beskikbaarheid van ‘n onderwyser. In ‘n skoolopset, waar ‘n onderwyser een of twee vakke jaar na jaar aanbied aan dieselfde ouderdom leerders, kan hy die materiaal tot so ‘n mate bemeester dat dit maklik aan ‘n groot aantal leerders gebied word. Waar…

Lees meer

Akademiese Vakrigtings

Wiskunde

Die verskeidenheid Wiskunde kurrikulums te kus en te keur, het tot gevolg dat elke kind-ouer-gesin kombinasie iets sal vind wat net reg is vir hulle.

Kuns en Musiek

Beeldende, sowel as uitvoerende kuns, is die toppunt van sielevreug en uiters belangrik vir die ontwikkeling van enige mens se volle potensiaal.

Letterkunde

Boeke maak nuwe (of ou) wêrelde oop, help ons sin maak van wat om ons aangaan en gee vir ons ‘n insae in emosies en gebeure wat ons dalk nog nie self ervaar het nie (of nooit sal ervaar nie). So lei dit tot groter begrip vir ons medemens, sien ons nuwe moontlihede beter raak en vergroot en vermeerder ons lewenskeuses.

Natuurwetenskappe

Ons is geheel en al oortuig van die besondere waarde en noodsaak van moedertaalonderrig – vir die beswil van die kind, maar ook ter wille van die voortbestaan van hoëvlak gebruik van Afrikaans of ander plaaslike tale. Dus beveel ons aan dat opdragte en bespreking van leermateriaal in Afrikaans geskied.

Tersiêre Opsies

Akademia

Fokus op Handelswetenskappe (B.Com). Akademia staan vir die idee van Afrikaanse universiteitswese: dat die Afrikaanse student in Afrikaans die geleentheid van eersteklas hoër opleiding en opvoeding moet kry, om daardeur ʼn bydrae in sowel die wêreld as in sy gemeenskap te lewer.

Read More

AP Akademie

Fokus op Geesteswetenskappe (B.A, B.Th). Die slagspreuk, “Ou spore – nuwe weë”, verwoord ‘n roeping om ’n klassiek-Christelike tradisie binne ons eie, sowel as ander gemeenskappe te bevorder.

Read More

Aros

Fokus op Onderwys (B.Ed.). ʼn Christelike private hoër onderwysinstelling wat roepinggedrewe studente oplei om die onderwysprofessie met kundigheid te betree.

Read More

Sol-Tech

Fokus op Ambagopleiding. Sol-Tech is ʼn privaat tegniese opleidingsinstelling wat op Christelike waardes gefundeer is en Afrikaans as onderrigmedium gebruik. Kursusse vir Elektrisiën, Meulmaker, Dieselwerktuigkundige, Passer-en-draaier, Sweiser, Trekkerwerktuigkundige, Gereedskap- en Setmaatmaker, en ander, word aangebied.

Read More

Denkwyses en Metodiek

Literatuurryk (Charlotte Mason)

Ndryshe nga mendimi popullor, Lorem Ipsum nuk është tekst çfarëdo....

Klassieke Onderwys

In die tuisonderwys milieu is klassieke onderwys ‘n holistiese benadering...

Robinson Kurrikulum

'n Volledige outonome leer kurrikulum, uitgewerk deur dr. Robinson, 'n...

Selfskool (Unschooling)

There are many variations of passages of Lorem Ipsum available,...

Testimonials

Education Gallery

Friendly Environment

Friendly Environment

Best Learning Center

Best Learning Center

Learning Environment

Learning Environment

Group Study in college life

Group Study in college life

Excited Student in College

Excited Student in College

Student in Library

Student in Library

Student Speech during her graduation

Student Speech during her graduation

Students in Classroom

Students in Classroom

Published Notice

17 Okt

Convocation Program

25th convocation program is going to held on Dec 20, 2016. All the passed students of graduate and post graduate students are highly encourage and request to apply for coming convocation. It’s all about proofing yourself to become a graduate students. Grab the opportunity this time, don’t miss it.

Read More
17 Okt

Educational Tour

Educational tour for biology students of bachelor 6th semester is going to held on coming 20th of November to 25th of November. Every students are invited. Please fill the form and registered your name here. If you missed the registration, we are sorry to carry you on tour. Register it as soon as possible.

Read More
17 Okt

Welcome Program

Our university organize student welcome program on every year. This program will help to introduce the students with each other and can share their ideas, feelings and many more. This program is going to held on coming next Sunday. Every students, staff, faculties and parents are welcome.

Read More
View More

Navraag

Verskaf asb. u e-posadres sodat ons u kan kontak.

Ondersteuning

Daar is letterlik honderde ondersteuningsgroepe waarby ‘n mens kan aansluit. Dit is uiters belangrik om in te skakel by ‘n groep waar jy iemand sal kry wat kan raad gee wanneer jy oorweldig voel deur al die verskillende opsies, die wye veld van inligting of enige probleme wat jy ondervind, asook vir sosiale interaksie wanneer nodig.

Plaaslike groepe kan gereelde sosiale byeenkomste, boekklubs, klasse, kompetisies en inligtingsessies reël of aanbied. Die meeste het ‘n spasie op sosiale media, soos facebook of whatsapp waar jy kan kontak maak. Sommige verkies om nuwe lede eers persoonlik te ontmoet deur mondelinge aanbeveling van ander tuisskolers. As een groep nie voldoen aan jou gesin se behoeftes nie, soek ‘n ander een of stig ‘n nuwe groep en deel dit op sosiale media – veral spesifieke belangstellingsgroepe is baie gewild. Sommige tuisskolers neem deel aan plaaslike skoolgeleenthede.

Internetgroepe is wonderlik vir die ongelooflikste raad en inligting wat gedeel word deur gesoute tuisskolers. Ons onthou almal die onsekerheid aan die begin, die desperaatheid as jy jou in ‘n spreekwoordelike muur vasloop en sommige die eensaamheid wanneer selfs familielede jou besluit bevraagteken of veroordeel. Die ergste is wanneer jy net effens gefrustreerd of wankelrig voel en almal se oplossing is: “Stuur hulle terug skool toe.” Daar is ander antwoorde vir enige struikelblok en dit sal jy vinnig op sosiale media kry. As jy dit nie kry op ‘n Suid-Afrikaanse groep nie, is daar wel iemand in die wye wereld wat al dieselfde ondervinding gehad het. Al is dit net die wete dat iemand anders ook antwoorde op dieselfde probleem soek, kan dit groot verligting bring en jou geloof in jouself en jou kinders versterk.

‘n Goeie begin is die volgende groepe (of soek vir sleutelwoorde: tuisonderwys, tuisskool, tuisonderrig, tuisskolers, homeschool, home education, home ed): Pestalozzi Trust, BELA Bill, Tuisskool Forum, TUISONDERWYS, Tuisskool Gemeenskap van Suid-Afrika, Pretoria Homeschool / Tuisskool, Tuisonderrig vir Afrikaanse mammas. Jy kan ook vra vir inligting oor spesifieke groepe op enige ander groep, veral plaaslike groepe.

Laastens, onthou te alle tye: as die Here jou geroep het om jou kinders tuis te onderrig, sal Hy ook die oplossings gee vir watter probleem ookal opduik. Jak. 1:5 “En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.”

Soek

Onlangse Bydraes

  • Convocation Program
  • Educational Tour
  • Welcome Program

Nuutste Opmerkings

    Argief

    • Oktober 2016

    Kategorieë

    • Notice

    upcoming events

    • Convocation Program
    • Educational Tour
    • Welcome Program
    • Departments Meeting
    • Affiliates Training

    Skakels

    • Tuis
    • Inleiding
    • Denkrigtings
    • Akademiese Vakrigtings
      • Natuurwetenskappe
      • Musiek
      • Kuns
      • Bybel
    • Tersiêre Opsies
      • Akademia
      • AP Akademie
      • Aros
      • Sol-Tech
    • Webjoernaal
    • Navrae
    • Buy Pro
    • Artikels
    • Navrae

    © Alle regte voorbehou 2024

    Education Base by Acme Themes